Messenger Lite: Gratis oproepe en boodskappe

Messenger Lite: Gratis oproepe en boodskappe

’n Vinniger weergawe van Messenger wat in alle netwerktoestande werk
4.4 / 5

  • 51.0.1.12.216
  • Android 2.3
  • PEGI 3,Users Interact
  • 100000000
  • 100,000,000 - 500,000,000
‘n Vinnige en datadoeltreffende boodskaptoepassing waarmee jy die mense in jou lewe kan kontak. Messenger Lite:
Installeer vinnig. Dis minder as 10 MB om te installeer, wat bergingspasie op jou foon spaar.
Bespaar data. Dit laai vinnig, loop baie doeltreffend en gebruik minder mobiele data.
Werk oral. Bereik mense steeds al is jy in ’n area wat ’n stadige of onstabiele internetverbinding het.
Werk op die meeste fone. Jy kan dit op Android-fone met weergawe 2.3 (Gingerbread) of nuwer gebruik.

Met Messenger Lite kan jy:
Enige iemand op Messenger, Facebook of Facebook Lite kontak.
Sien wanneer mense aktief en beskikbaar vir klets is.
Stuur vir mense privaat boodskappe of stuur boodskappe in ’n groep om op hoogte te kom of planne te maak.
Stuur foto’s, video’s en skakels, of druk jouself uit met plakkers en emoji.
Maak gratis stemoproepe oor Wi-Fi (andersins geld standaarddatatariewe). Praat so lank jy wil – selfs met mense in ander lande!